Emily Hobhouse

Emily Hobhouse
Emily Hobhouse in 1902
Gebore(1860-04-09)9 April 1860
Sterf8 Junie 1926 (op 66)
Londen, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepWelsynkampvegter; humanitêre aktivis
Bekend virKlokkenluider vir die vroue en kinders in konsentrasiekampe tydens die Tweede Vryheidsoorlog
Ouer(s)Caroline (née Trelawny) en Reginald Hobhouse

Emily Hobhouse (St. Ive, Engeland, 9 April 1860Londen, Engeland, 8 Junie 1926) was 'n Engelse pasifis, hervormer en bekende figuur tydens die Tweede Vryheidsoorlog toe sy haarself met die lot van die vroue en kinders in die konsentrasiekampe bemoei het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search